Luister: Jou denke oor geld kan jou rykdom beïnvloed

Loading player...
Die kreatiwiteitskenner, dr. Kobus Neethling, het met Maroela Media gesels oor die boek getiteld "Rich Brain Poor Brain". Hy verduidelik hoe keuses die vertrekpunt van jou finansiële welvaart is.
12 Nov 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min