Luister: Die Heuwels draai die volume op met jongste album

Loading player...
Die jongste album bevat agt snitte, waarvan die eerste enkelsnit, “Eggo”, saam met Danie Reënwolf van Spoegwolf, reeds ʼn gewilde treffer is onder Afrikaanse musiekluisteraars.
15 Nov 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min