
Podlitiek: Munisipale rade verrassings en koalisiepolitiek se toekoms
Loading player...
Wat ‘n week in die Suid-Afrikaanse politiek. As jy, soos baie Suid-Afrikaners wonder wat op aarde aangaan in terme van koalisies, en wat die term minderheidsregering in die eerste plek beteken, dan is hierdie episode vir jou.