
#DieGROOTBrekfis Juanita, Franja en Ruan Josh oor WWDD
Loading player...
Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te kom gesels oor hulle nuwe enkelsnit - WWDD. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

