Skud jou partytjievere reg vir Bietjie-Bietjie-Bos
Loading player...
Na twee jaar van geen Innibos Kunstefees nie, word daar van 1 tot 5 Desember, Bietjie-Bietjie-Bos gehou.
Bywoningsgetalle op die feesterrein moet beperk bly tot 2 000 mense ween inperking.
Feesbestuurder, Andy Lubbe, verduidelik hoe die feesterrein gaan werk tydens die Vrydag, Saterdag en Sondag se aandkonserte.