
Bietjie-bietjie rock en rol in die Laeveld hierdie fees
Loading player...
Bietjie-Bietjie-Bos skop môre af. Elandré sê hy is geëerd om Vrydagaand by die Kliphard kykNET-konsert die verhoog met onder meer Francois van Coke en Spoegwolf te deel.
Dié gewilde sanger sê hulle het regelik naels gekou voor pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het dat die land nie nou na 'n hoër vlak van inperking sal skuif nie.
Dié gewilde sanger sê hulle het regelik naels gekou voor pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het dat die land nie nou na 'n hoër vlak van inperking sal skuif nie.