Meer as 250 verdagtes vasgetrek binne drie dae in Mpumalanga
Loading player...
Meer as 255 verdagtes is die afgelope drie dae in Mpumalanga aangekeer vir verskeie misdade.
Oortredings sluit in moord, dronkbestuur, die besit van onwettige vuurwapens en gesteelde goedere, sowel as oortreding van die wet op immigrasie.
Polisiewoordvoerder, brigadier Selvy Mohlala, sê die stop en soek, padblokkades, inspeksies, patrollies en verhoogde sigbaarheid sal oor die feestyd intensifiseer.