Bietjie-Bos vermaak weer die Laeveld
Loading player...
Bietjie-Bietjie-Bos het gekom en weer gegaan en was 'n groot sukses.
Innibos se bemarkingshoof, Sandra Jacobs, sê hulle is baie tevrede met die opkoms, en dankbaar vir al die ondersteuning.
Hulle beplan ook reeds aan die groot fees in die winter, maar sal nie die datums aan kan kondig tot hulle seker is hulle sal dit mag aanbied nie.