Steeds Vrou - Jou liefde (René Roux)

Loading player...
Dit is persies hoe my man my laat voel. Verlief, opgewonde en vol hoop. Saam hom en my God sal ek in ’n oorlog instap. Vir hom sal ek doodgaan en vir hom sal ek leef. Om die liefde van jou lewe, jou sielsgenoot te vind is besonders en om die liefde wat jy uitdeel terug te ontvang is ’n seëning. Gestuur uit God se hand.
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Modder, berge en motorfietse deur Afrika

“Daar is die mooi oomblikke wat ’n mens se asem wegslaan, soos om die Kongorivier die eerste keer te sien en die Kongowoud, wat oor duisende kilometers strek, te beleef.”
26 Sep 14 min

Mense, musiek hou Rocco de Villiers op pad

"In die 30 jaar wat ek al musiek maak, het ek nooit gedink dat ek ʼn konsert gaan hou met hoe ek is, met die soort klere wat ek dra, met ʼn klavier en abstrakte musiek, en terwyl ek grappies vertel, op plekke soos Migdol, Leeudoringstad en Baardskeerdersbos nie."
4 Sep 18 min