Steeds Vrou - Hartshunkering (René Roux)

Loading player...
Die gedig praat hardop oor al die landskappe wat in my hart geanker is. Dit reis wyd en syd deur die land van ons wat ek so bitter lief het. Hier waar ek liefde gevind het, hier waar ek elke dag my Here kan sien en hoor.
6 Dec 2021 Afrikaans South Africa Books · Language Learning

Other recent episodes

Liefde ontvlug die werklikheid in Parys

“Die resep vir ʼn klassieke liefdesverhaal bestaan uit twee mense wat mekaar ontmoet en die leser weet van bladsy een af dat hulle mekaar gaan kry.”
30 Jan 20 min