Man doodgesteek in dobbeltwis
Loading player...
‘n 18-jarige man is in Bosbokrand aangekeer omdat hy na bewering twee broers gesteek het.
Die 23-jarige Karabo Mathosi is dood, en sy 19-jarige broer gewond.
Volgens die polisie het hulle in die vroeë oggendure van Sondag buite ‘n drinkplek wat gesluit was met dobbelstene gedobbel toe die argument ontstaan het.
Die verdagte sal na verwagting vandag in die hof verskyn op klagte van moord en poging tot moord.