LUR skop padveiligheids-veldtog af
Loading player...
Die Mpumalanga LUR vir gemeenskapsveiligheid, Vusi Shongwe, skop Donderdag die provinsie se padveiligheid-veldtog af tussen Standerton en Balfour.
Die besige R-23 was die afgelope vakansietye die toneel van baie noodlottige ongelukke.
Die veldtog moedig padgebruikers aan om padreëls na te kom om ongelukke te verminder.
Vanjaar is die fokus veral daarop om nie te jaag nie.
Woordvoerder, Moeti Mmusi: