Zantie Swanepoel - 8 Des 2021 - Ons Onbeperkde God

Loading player...
Ons het perke. Daar is net so baie wat ons kan doen. Vir God is alled moontlik. Wie is ons dan, en wie is God?
8 Dec 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

ZANTIE SWANEPOEL - Die Skaap en die Herder

Zantie deel 'n diep roerende storie oor die krag van geloof en die liefde van die Goeie Herder. Sy herinner luisteraars aan Psalm 23 en verskeie Bybelse verwysings na skape as 'n simbool van God se kinders. Met ‘n kragtige ware verhaal oor ‘n skaap wat deur ‘n ratelslang gebyt…
30 Jul 7 min