
#DieGROOTBrekfis Juan Boucher - Die Konings van helde
Loading player...
Juan Boucher het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor sy splinternuwe enkelsnit "Die Konings van helde" en ook sy nuwe album wat pas vrygestel is. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.

