‘Permitted Plundering’ boeiende opsomming van staatskapingsjare

Loading player...
Dit is onmoontlik om die omvang van staatskaping in een boek weer te gee, maar dié boek gee ʼn uitstekende oorsig van hoe die legkaartstukke inmekaarpas.Christel Cornelissen van Maroela Media het met die skrywers Ilse Salzwedel en Rudie Heyneke gesels. Heyneke is Outa se staatskapingskenner en het navorsing vir die boek help behartig.
15 Dec 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min