Burgemeester beloof meer ondersteuning vir Mbombela-sakeondernemings
Loading player...
Mbombela se nuutverkose burgemeester, Sibongile Makushe, sê ‘n groter klem moet op toerisme geplaas word.
Die sakegemeenskap het van hul mees dringende kwellinge aan haar gelug tydens ‘n onlangse ontbytvergadering.
‘n Groot en gedeelde kwessie was die afwesigheid van ‘n wesenlike plaaslike ekonomiese ontwikkeling-strategie vir die munisipaliteit. Daar is tans ook net een amptenaar wat vir toerisme werk in Mbombela.
Makushe se plan om sommige departemente te herstruktureer is verwelkom.