SANBS vra: skenk bloed voor Kersfees
Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens ervaar 'n ernstige tekort aan bloed, en het mense aangemoedig om bloed te skenk voor Kersfees.
Ronald Marsh skryf dit toe aan 'n toename in die vraag na bloed en afname in skenkings wat hulle gewoonlik hierdie tyd van die jaar ervaar.
In Mbombela is die skenkingsentrums by I'langa Mall en Grove-winkelsentrums sewe dae 'n week oop.