Vrou vas vir moord op haar dogtertjie

Loading player...
‘n 28-jarige vrou sal na verwagting vandag in die hof verskyn op klagte van moord, nadat haar 21 maande oue dogtertjie se liggaam Dinsdag in ‘n vlak graf in ‘n veld by Phake Rebone, naby Mmamethlake, gevind is.
Volgens die polisie is die kind Vrydag laas gesien toe sy saam met haar ma by die huis weg is.
Familielede het agterdogtig geraak toe die vrou later sonder haar kind terugkeer en nie kon verduidelik waar sy is nie.
Hulle het die saak by die polisie aangemeld wat tot die soektog gelei het.
30 Dec 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min