Polisie waarsku oor verdrinkings
Loading player...
Die polisie se duikeenheid het gister die liggaam van ‘n 35-jarige man ontdek wat op Nuwejaarsdag verdrink het.
Volgens polisiewoordvoerder, kaptein Gugu Phiri, het hy na bewering geval en gegly by Lisbon Waterval in Graskop.
Die provinsiale polisiekommissaris, luitenant-generaal Semakaleng Manamela, het mense gewaarsku om versigtig te wees by toersite-aantreklikhede.