Kaapsehoop merrie van strik verlos
Loading player...
Dr. Donnie Engelbrecht het Maandag een van die Kaapsehoop wilde perde uit 'n strik verlos.
Die merrie se been is gelukkig nie erg beskadig nie. Engelbrecht sê strikke is egter geensins die grootste bedreiging van die perde nie.
Voertuie wat hulle tref is 'n groot gevaar.