#DieGROOTBrekfis Je-Ani Swiegelaar oor haar transformasie

Loading player...
Je-Ani Swiegelaar wat die rol van Naomi vertolk in Binnelanders het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Jen kom inloer om te gesels oor haar persoonlike transformasie en haar voorbereiding vir die "Iron Man". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
12 Jan 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes