Rowers slaan glo toe in polisie-uniforms
Loading player...
Sowat 15 gewapende mans word gesoek, nadat hulle Sondagaand drie Pakistanse burgers in Hazyview beroof het.
Volgens die polisie het hulle die huis se hek en deure oopgebreek. Volgens inligting het sommige van die aanvallers polisie-uniforms en Valke-baadjies gedra.
Die slagoffers is ook in die rug gesteek voor hulle met kabelbinders vasgebind is.
Die huis is deursoek en ondermeer kontant, selfone en skootrekenars is gesteel.