
Podlitiek: Ramptoestand dalk beëindig, EFF nie rooskleurig en DNS agterstallig
Loading player...
Die Podlitiek-span verwelkom ʼn nuwe aanbieder en gesels oor die nasionale ramptoestand wat nou afgeskaf moet word, asook die EFF wat restaurante besoek en DNS-toetse wat agterstallig is.