Deurbraak teen onwettige mynbedrywighede
Loading player...
Die polisie in Mpumalanga het ‘n deurbraak gemaak teen onwettige mynbedrywighede met die arrestasie Dinsdag van 14 vermeende onwettige myners.
Volgens brigadier Selvy Mohlala is die intelligensie-gedrewe operasie by die Schoogezight steenkoolhoop uitgevoer.
Die verdagtes sal na verwagting in die Emalahleni-hof verskyn vir onwettige mynbedrywighede, asook bedrog, nadat hulle ‘n vervalste sertifikaat vir mynbou aan die polisie voorgelê het.