Tema: U is my rots en my veilige vesting!, Teks: Psalm 71:1-20

Loading player...
Hierdie sondag is die vierde sondag na Epifanie. 'n Tydperk waar ons in verwondering staan oor God wat mens geword het en onder ons kom woon het. Ons is in die absolute 'wow' faktor van die kerkjaar. Jesus het gekom vir ons.
30 Jan 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Jesus is Here van almal.

Sondag 17de Mei 2026, Dit is die 7de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 10: 34 tot43 Tema: Jesus is Here van almal. Prediker: Ds .Danielle Laubscher-Rheeder
17 May 25 min

Nuwe lewe deur afhanklikheid

Sondag 24ste Mei 2026, Pinksterfees Teks: Handelinge 2: 1 tot 21 Tema: Nuwe lewe deur afhanklikheid Prediker: Ds. Auke Compaan
24 May 32 min