Vier dood in N4-botsing
Loading player...
'n Kop-botsing op die N4 tussen Middelburg en eMalahleni het vanoggend vier lewens geëis.
Moeti Mmusi van die departement van gemeenskapsveiligheid sê dit het kort na 5-uur vanoggend gebeur toe 'n minibus en 'n swaarvoertuig gebots het.
Die bestuurder van die minibus en drie passasiers is op die toneel dood. Nog vier pasiënte is ersntig beseer.
'n Ondersoek is gelood om die oorsaak te bepaal.