Nominasies vir #GoeieGons open
Loading player...
Sanett Oosthuizen, wat verlede jaar bekroon is met Solidariteit #GoeieGons se toekenning as beste Radiopersoonlikheid, is vanjaar een van die beoordelaars.
Nominasies het pas geopen. Agt wenners sal in die vyf kategorieë aangewys word.
Ken jy ‘n briljante ontwerper, kunstenaar, fotograaf, videoregisseur- of vervaardiger, skrywer of joernalis? Nomineer hulle en bring dié toekennings (weer) Laeveld toe. Besoek
solidariteit.co.za vir meer.