Borskankertoetse gerieflik in die Laeveld
Loading player...
Vroue in die Laeveld kan tot einde Maart geriefliker mammogramme ondergaan.
Keystone Medical se mobiele eenheid is tot 9 Februarie in Komatipoort, dan tot 18 Februarie in Malalane, tot 28 Februarie in Mbombela en weer tot 11 Maart in Hazyview.
Radioloog, dr. Nikoli van Zyl, sê dit is noodsaaklik dat vroue ouer as 40 die toetse ondergaan, omdat mammogramme en sonars kanker kan optel voor enige knoppe of simptome verskyn.