Boekkeuse - 16 Feb 2022
Loading player...
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Vandag neem ons bestek op van boeke wat die leeslus prikkel en jou nooi om te deel in die avontuur van boeke. Ons ateljeegas is Irna van Zyl wat veral indruk gemaak het met haar krimi-romans. Sy gesels met Riette Rust oor haar jongste roman, Op ‘n mooi dag, en vertel dat sy alreeds so gevorder het dat ‘n volgende boek teen die einde vanjaar by die uitgewers sal wees.