‘Los, lekker en kleurvol’ – Piet Grobler oor nuutste boek

Loading player...
Piet Grobler het in die ateljee met Maroela Media kom gesels oor sy loopbaan en “Tokkelossiebossie en ander gedoentes”, die 13de insetsel wat die samewerking met Philip de Vos opgelewer het. Mizanne Hattingh het met Grobler gesels.
17 Feb 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min