Lientjie Sothmann, die eerste algehele wenner van die Andante Plus50-musiekkompetisie, gesels in hierdie podcast oor haar oorspronklike komposisie “Sterrenagkombers”. Sy deel die inspirasie en storie agter die lied wat sy spesiaal vir die kompetisie geskryf het. ’n Innemende gesprek oor kreatiwiteit, Afrikaanse musiek en die krag van oorspronklike komposisies.
Sluit by ons aan in hierdie insiggewende episode waar Marlize de Kiewit van Mindful Roots die wêreld van Neuro-Refleksintegrasie Terapie ontleed. Vind uit wat hierdie terapie behels, hoe dit werk, en waarom dit toenemend waardevol is vir die ondersteuning van fisiese, emosionele en neurologiese welstand. Luister saam om meer te…
In hierdie inspirerende episode gesels Adri-Marie van Heerden oor die vier kernwaardes van Advent: hoop, vrede, vreugde en liefde. Advent, die voorbereidingseisoen vir Kersfees, begin die vierde Sondag voor Kersdag en bring elke week ’n nuwe fokus en betekenis. Adri-Marie deel insiggewende tekste, idees en geestelike perspektiewe om luisteraars te…
In hierdie episode gesels ons met Gerhard de Jager, besturende direkteur van #Projectschools, oor die organisasie se visie om voltydse jeugwerkers in skole te plaas en leerders te ondersteun met hul geestelike en emosionele welstand. Ons word ook vergesel deur Liza-Marie Schutte, wat meer vertel oor #ProjectPrayer, ’n nasionale gebedsdag…
“God wat saad verskaf om te saai en brood om te eet, sal ook aan julle saad gee en dit laat groei en julle vrygewigheid ’n ryk oes laat oplewer.” – 2 Korinthiërs 9:10 In Kopskuif gesels Grant Dryden oor Farming God’s Way. In hierdie gesprek deel Grant hoe Farming…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.