Renosterstropers swaar gestraf
Loading player...
Twee renosterstropers sal effektief 19 jaar agter tralies spandeer, na hulle gister in die Skukuza-hof gevonnis is.
Micheal Chauke (57) en Americo Mathonsi (59) is in Mei 2019 in die Satara deel van die Krugerwildtuin betrap maby 'n dooie renoster waarvan die horing af was.
Volgens kolonel Donald Mdhluli is hulle aangekla en skuldig bevind aan onwettige jag, betreding, oortreding van die Immigrasiewet en besit van ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie.