Bid vir Noord-Korea

Loading player...
“Hulle weet dat hulle nooit alleen is nie wanneer hulle geloofsfamilie oor die hele wêreld saam met hulle bid.” Vicky Kente, woordvoerder van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Maroela Media gesels oor hoe Christene in Noord-Korea ondersteun kan word. Sy het die getuienis van Timothy Cho gedeel wat die Tumenrivier tussen Noord-Korea en China as jong seun oorgesteek het en later tot Christen bekeer is.
28 Feb 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min