Geroep om God se heerlikheid te weerkaats!, Teks: Lukas 9:28-36

Loading player...
Hierdie sondag is dit Verheerliking sondag, dit is aan die eenkant die afsluiting van die tyd na Epifanie en aan die anderkant die oorgang na Lydenstyd. Maar wat beteken dié Verheerliking van Jesus? Wat is nou 'anders' aan Jesus? Is daar nou iets anders aan hom? Wat beteken dit vir ons vandag?
5 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Jesus is Here van almal.

Sondag 17de Mei 2026, Dit is die 7de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 10: 34 tot43 Tema: Jesus is Here van almal. Prediker: Ds .Danielle Laubscher-Rheeder
17 May 25 min

Nuwe lewe deur afhanklikheid

Sondag 24ste Mei 2026, Pinksterfees Teks: Handelinge 2: 1 tot 21 Tema: Nuwe lewe deur afhanklikheid Prediker: Ds. Auke Compaan
24 May 32 min