Luister: Cindy Nell-Roberts vreesloos op 40

Loading player...
In dié podsendingreeks gesels die voormalige Mej. Suid-Afrika en dinamiese ma van twee met Maroela Media oor alles van die strategie agter skoonheidskompetisies en haar gedrewenheid om haar stempel in die bemarkings- en entrepreneurswêreld af te druk, tot haar onlangse mylpaalverjaarsdag en skoonheidswenke vir daardie dol oggende wanneer tyd net nie aan jou kant is nie.
11 Mar 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min