Jesus die moederhen?, Teks: Lukas 13: 31-35

Loading player...
Hierdie sondag is dit die Tweede sondag in Lydenstyd, dit is 'n tyd om onsself te stroop van die geraas van ons lewe en om ons bewyssyn weg te draai van die dinge wat ons lewe, tyd en gedagtes op ongesonde maniere opneem. Lydenstyd is 'n tyd wanneer ons kies om verby die dinge te kyk wat ons lewe volmaak, verby gemak en plesier en sekuriteit, sodat ons die diepte van 'n vervulde lewe in Jesus kan ontdek. Jesus wat nog van altyd af Jerusalem(en ons) soos 'n moederhen bymekaarmaak onder haar vlerke!
14 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Wil jy groei? Word honger!

Sondag 15de Junie 2025 - Dit is Vervolgde Kerk Sondag. Teks: Esegiël 2:8–3:3; Openbaring 10:8-10; Psalm 119:103-105 Tema: Wil jy groei? Word honger! Prediker: Jan Gouws - Geopende Deure
15 Jun 31 min

Om die Gees te gelei in my lewe

Sondag 8ste Junie 2025 - Pinksterfees 2025 Teks: Romeine. 8:9-17 Tema: Om die Gees te gelei in my lewe Prediker: Ds. Auke Compaan
8 Jun 23 min

Die onvoorspelbare Gees

Donderdag 5de Junie 2025 - Pinkster 2025 Teks: Handelinge 16: 6-10 Tema: “Die onvoorspelbare Gees” Prediker: Ds. Auke Compaan
5 Jun 18 min

Die Gees verander ons

Woensdag 4de Junie 2025 - Pinkster 2025 Teks: Galasiërs 5:1;13-26 Tema: “Die Gees verander ons” Prediker: Ds. Auke Compaan
4 Jun 18 min

Doop en salwing met die Gees?

Dinsdag 3de Junie 2025 - Pinkster 2025 Teks: Johannes 7:38-39 Tema: “Doop en salwing met die Gees?” Prediker: Ds. Auke Compaan
3 Jun 18 min