
Lunch Punch: Gian Groen is die Lonely Troebadoer
Loading player...
'Lonely Troebadoer' is die splinternuwe enkelsnit van die immergewilde kunstenaar Gian Groen. Hy sluit telefonies by Francois aan om hieroor te gesels.