Hi-Tech waarsku oor Toyota-diefstalle
Loading player...
Hi-Tech Sekuriteit sê Toyota-voertuie word tans in die Laeveld deur diewe geteiken.
Callum Mac Pherson sê eienaars moet veiligheidsmaatreëls tref, soos hul voertuig agter ander parkeer, die sleutels beveilig en seker maak hul opsporingstelsels is in orde.
Hy sê daar is ‘n groot vraag na Toyotas, ook buite Suid-Afrika se grense, en hulle word meestal op bestelling gesteel.