Luister: Cindy Nell-Roberts gesels oor strategie agter skoonheidskompetisies

Loading player...
Daar is dikwels vir deelnemers aan skoonheidkompetisies ʼn veel groter prentjie as net die glans en glorie wat dié geleenthede bied, en Cindy Nell-Roberts, voormalige Mej. Suid-Afrika, kan veral daarvan getuig.
21 Mar 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min