
Lunch Punch: Rocco de Villiers oor Boeremusiek op klavier
Loading player...
Boeremusiek op klavier: Die gewilde pianis Rocco de Villiers kuier by GROOTfm. Hy en sy orkes toor eersdaags met gewilde keurspele van Jim Muller, Hansie Roodt en Nico Carstens. Die unieke vertoning is op 7 & 8 April by die Atterbury Teater op die planke. Kaartjies deur seatme dot co dot za.