Luister: Cindy Nell-Roberts oor die belangrikheid van goeie tydsbestuur

Loading player...
Hulle sê mos as jy dít doen waarvan jy hou, sal jy nooit weer ʼn dag in jou lewe werk nie, en die voormalige Mej. Suid-Afrika Cindy Nell-Roberts kan dit beaam. In die laaste episode van dié podsendingreeks gesels sy met Maroela Media oor die belangrikheid van sorgvuldige tydsbestuur in ʼn mens se persoonlike én professionele lewe, asook lesse wat sy uit die sakewêreld geleer het.
26 Mar 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min