Gru-ongeluk eis baba, kind
Loading player...
Drie mense is gistermiddag dood in ‘n gru-ongeluk tussen Ermelo en Lothair toe ‘n Polo TSI en Audi A3 in ‘n kop-botsing was op die R39.
Die oorledenes - ‘n maand-oue baba, ‘n 13-jarige seun en ‘n 27-jarge vrou - was almal passasiers in die Polo.
Die bestuurder van die Polo en nog twee passasiers, sowel as beide insittendes van die Audi, is ernstig beseer.
Die polisie se brigadier Selvy Mohlala sê ‘n saak van strafbare mansslag word ondersoek.