
Besnydenis van die Hart Sessie 9 - Henry Jackson
Loading player...
Spr 4:20-27 Bewaar jou hart meer as alles. Heb 5:8,9 Jesus het gehoorsamheid geleer uit wat Hy gely het. 'n Nederige lewe van oorwinning deur dissipline in die woestyn.