Oorlewingsopleiding eersdaags by Klipspringer
Loading player...
'n Mens moet realisties wees oor die unieke uitdagings wat die lewe in Suid-Afrika aan inwoners stel, en daarom het Johan Grobler besluit om volgende naweek "oorlewingsopleiding" na Klipspringer Lodge te bring.
Voormalige lede van die verkenningskommando in die SA weermag sal stories kom deel, maar ook praktiese opleiding gee in hoe om op te tree sou jy of jou gesin in 'n situasie beland.
Joseph McIntyre sê daarom is dit vir die hele gesin bedoel.