
Lunch Punch: Pulane Nel-Sekepe oor Die Kontrak se nuwe seisoen
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe is opgewonde om hierdie jaar saam met Bobby van Jaarsveld en Demi Lee Moore, een van die aanbieders van Die Kontrak se nuwe seisoen te wees.