Jannie du Toit se musiek kry só nuwe gedaante

Loading player...
Du Toit hoop dat die projek daadwerklik ʼn verskil in aspirantmusikante se loopbane sal maak. “Mag dit aan jong mense wat nog net van musiekmaak kon droom, die geleentheid bied om ʼn bestaande liedjie af te stof en ʼn nuwe baadjie aan te trek.”
7 Apr 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min