Witrivier-man gevonnis oor onwettige wapen

Loading player...
Die 39-jarige Warren Macaulay is Vrydag tot 10 jaar tronk toe gestuur, of ‘n 10-duisend-Rand boete opgelê, vir oortreding van die Wet op die Beheer van Vuurwapens, onwettige besit van ‘n vuurwapen en bedrog.
Volgens die Valke se kaptein Dineo Sekgotodi het hy skuldig gepleit op die klagte in die Nelspruit-hof.
Macaulay is in Januarie 2021 in Witrivier aangekeer in besit van ‘n LM5-geweer wat hy by Victor Wilkens wou koop sonder om die wetlike prosedure te volg.
Hy was ook op pad om die vuurwapen te verkoop vir kontant om ‘n kar te herstel.
Wilkens is verlede jaar self skuldig bevind vir die oortreding van die Wet op die Beheer van Vuurwapens en ‘n boete van 10-duisend-Rand opgelê.
12 Apr 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min