Crux vier Paasfees by Church Unlimited
Loading player...
“Crux: The Musical” word hierdie Paasnaweek op die planke gebring by Church Unlimited.
Sanger, liedjieskrywer en komponis Lizanne Barnard het die teks geskryf en Andrew Botha is die regisseur.
Zane Meas vertolk die titelrol van Barabbas, uit wie se oogpunt die Paasverhaal vertel word.
Barnard sê sowat 50 musikante is deel van die musiekteaterproduksie met Laeveldse kore, orkeste, dansers en soliste wat optree.