Op my eish! 2 vanaf môre op die kassie
Loading player...
Die tweede seisoen van Op my eish! met plaaslike boorling, Francois Jacobs as die hubare losloper, skop môre op kykNET af.
Hy kies aanvanklik 15 vroue om beter te leer ken, en ná blitsafsprake, moet hy ongelukkig reeds in episode een drie huistoe stuur.
Jacobs sê kykers kan trane, bloed, sweet, en ‘n paar verrassings verwag, asook om verlief te raak op elke deelnemer.