Laerskool Laeveld skop 40ste verjaarsdag vieringe af
Loading player...
Laerskool Laeveld het vandag hul 40ste verjaarsdagvieringe afgeskop.
Tot Sondag verf die skool dit rooi, met pret dae vir die leerlinge, konserte, ‘n fliekaand Vrydag en ‘n buitelug familiefees Saterdag voor dit Sondag met 'n Loffees afsluit.
Andre Barnard, wie se pa die eerste skoolhoof was 40 jaar gelede, sê Laeveld is opgewonde oor wat die toekoms vir die skool inhou.